linked inyoutube

facebookicon-twitter-32x32

 

Publikasies

Amptelike publikasies deur die FW de Klerk Stigting, in chronologiese volgorde.


Die FW de Klerk Stigting het ‘n spesiale belang daarby om die grondwetlike regte - insluitende taalregte - van alle Suid-Afrikaners te beskerm. Op versoek van verskeie organisasies en vooraanstaande meningsvormers speel die FW de Klerk Stigting ‘n rol in die debat oor die toekoms van Afrikaans op universiteitsvlak. Hierdie rol, het mnr. De Klerk in Januarie 2010 - by die Vredenheim-beraad oor die Toekoms van Afrikaans op Universiteitsvlak - gesê, is die “van ‘n fasiliteerder ten einde opbouende en konstruktiewe gesprek oor sake van belang - sake wat hul wortels in die Grondwet het - te bevorder.”

Die FW de Klerk Stigting het ’n spesiale belang daarby om die grondwetlike regte - insluitende taalregte - van alle Suid-Afrikaners te beskerm. Om hierdie rede ondersteun ons die taal- en kultuurregte van alle gemeenskappe en sal enige groep bystaan wat ons hulp aanvra. So ook met die Afrikaanse taalgemeenskap.
28 Januarie 2010

 
 
Powered by Phoca Download

Kontak Ons

phone

FOON: +27 (0) 21 930 36 22
FAKS: +27 (0) 21 930 38 98

email E-POS: 
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
address FISIESE ADRES:
Zeezicht-gebou, Tygerberg Park, 
Uys Krige-rylaan 163, Plattekloof, 
Kaapstad, 7500, Suid-Afrika
  POSADRES: 
Posbus 15785, Panorama, 7506, Suid-Afrika

Jongste Tweets

FWdeKlerkFoun [READ] Article by #CUD Director, Ms Zohra Dawood "A Heritage Under Strain" https://t.co/KmKRJfQfiN #HeritageDay2017 https://t.co/gGLThbv5TL
FWdeKlerkFoun RT @theCFCR: Thank you to all the guests and delegates at today's @SaUbuntu @theCFCR #Engen @MatshiqiAubrey Networking Breakfast https://t.…

Teken in op ons Nuusbrief

Newsletter

Bly op hoogte van ontwikkelinge wat die Grondwet kan affekteer, met inbegrip van konsepwetgewing.