linked inyoutube

facebookicon-twitter-32x32

 

Meer oor Ons

21icons-fwdeklerk

Foto deur 21icons.com

Die FW de Klerk Stigting is in 1999 gestig om dít waarvoor FW de Klerk tydens sy presidensie gewerk het, te bevorder. Die Stigting is ’n klein, professionele, koste-doeltreffende organisasie onder die leierskap van die uitvoerende direkteur, dr Theuns Eloff. 

Die FW de Klerk Stigting is nie aan enige party gebonde nie en bevorder die volle spektrum van regte, waardes en beginsels in die Grondwet. Dit volg ’n benadering wat streef na konsensus en ’n nie-konfronterende styl en poog - waar ook al moontlik - om sy doelwitte te bereik deur besprekings en oorreding.

Die FW de Klerk Stigting is geïnkorporeer in ’n Trust (IT1863/99) en is geregistreer as ’n niewinsgewende organisasie (NPO 031-061; PBO 930004278) ingevolge die Wet.

 

Kontak Ons

phone

FOON: +27 (0) 21 930 36 22
FAKS: +27 (0) 21 930 38 98

email E-POS: 
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
address FISIESE ADRES:
Zeezicht-gebou, Tygerberg Park, 
Uys Krige-rylaan 163, Plattekloof, 
Kaapstad, 7500, Suid-Afrika
  POSADRES: 
Posbus 15785, Panorama, 7506, Suid-Afrika

Jongste Tweets

FWdeKlerkFoun @BulelaniMfaco Please do send your enquiry to info@fwdeklerk.org, thank you.
FWdeKlerkFoun RT @theCFCR: @theCFCR taking part in #MarchforChange in #CapeTown . We demand respect for the Constitution and Rule of Law https://t.co/Y2I

Teken in op ons Nuusbrief

Newsletter

Bly op hoogte van ontwikkelinge wat die Grondwet kan affekteer, met inbegrip van konsepwetgewing.