linked inyoutube

facebookicon-twitter-32x32

 

Mense

Personeel

Theuns Eloff

theuns eloffUitvoerende Direkteur en Trustee

FW de Klerk Foundation: Email Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

 

Phephelaphi Dube

PD7594Direkteur, Sentrum vir Grondwetlike Regte

FW de Klerk Foundation: Email

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 

twitter@theCFCR
     

Zohra Dawood

ZDAWOODDirekteur, Sentrum vir Eenheid in Diversiteit

FW de Klerk Foundation: EmailHierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
 

Christine Botha

CHRISTINE BOTHA optRegsbeampte, Sentrum vir Grondwetlike Regte

FW de Klerk Foundation: EmailHierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     

Megan Dick

megan-small

Kommunikasiebeampte

 FW de Klerk Foundation: EmailHierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

 Rebecca Sibanda

RS75113Regsassistent, Sentrum vir Grondwetlike Regte

FW de Klerk Foundation: EmailHierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
     


Raad van Trustees

Die Raad van Trustees vergader twee keer per jaar om kwessies betreffende beleid te bespreek, om prosedures te aanvaar en administratiewe stappe te doen soos hulle goed dink.

FW de Klerk

Emeritus-Voorsitter van die Raad van Trustees. Voormalige President van Suid-Afrika, wenner van die Nobelvredesprys en stigter van die FW de Klerk Stigting.


Dave Steward

Voorsitter van die Raad van Trustees. Voormalige ambassadeur van die Verenigde Nasies en stafhoof van mnr De Klerk tydens sy presidensie. Stigterslid van die FW de Klerk Stigting.


Herman Bailey

Sakeman. Voormalige burgemeester van Wellington en voorsitter van die raad van Operation HOPE.


Coetzee Bester

Uitvoerende direkteur van die Afrika-instituut vir Leierskap, Navorsing en Ontwikkeling. Voormalige Lid van die Parlement en stigterstrustee van die FW de Klerk Stigting.


Dr Warren Clewlow

Nie-uitvoerende voorsitter van Nedcor Bpk, Voorsitter van Barloworld Bpk, sowel as ereprofessor in Sakebestuur en Administrasie aan die Universiteit van Stellenbosch. Trustee van Project South African Trust.


Elita de Klerk

Stigterslid van die Peace Parks Foundation, beskermheer van die Kaapstad Opera, raadslid van die Kaapse Filharmoniese Orkes en en beskermheer van die FW de Klerk Stigting se Internasionale Ondersteuningsprogram vir Donateurs.


Dr Theuns Eloff

Uitvoerende direkteur van die FW de Klerk Stigting. Voormalige visekanselier van die Noordwes-Universiteit, Voorsitter van die Vereniging van Statebond Universiteite en Voorsitter van Hoër Onderwys in Suid-Afrika.


Rhoda Kadalie

Stigter van die Eenheid vir Geslagsgelykheid en uitvoerende direkteur van die Impumelelo Innovations Award Trust.


Dr Len Konar

Waarnemende voorsitter van Exxaro Resources Bpk en onafhanklike konsultant. Nie-uitvoerende direkteur van verskeie maatskappye, met inbegrip van SAPPI Bpk, Mutual & Federal Insurance Holdings en Alexander Forbes Equity Holdings.


Wendy Luhabe

Sakevrou, maatskaplike entrepreneur en skrywer. Stigter en voorsitter van die Women Private Equity Fund, raadslid van die Internasionale Instituut van Bestuursontwikkeling en stigter van die Wendy Luhabe-stigting. Voormalige kanselier van die Universiteit van Johannesburg.


Prof FM Lucky Mathebula

Sakeman, beleidsanalis en strategiese beplanningskonsultant. Adjunkprofessor aan Uganda-universiteit vir Tegnologie en Bestuur. Voorsitter van verskeie maatskappye, met inbegrip van AMADA Resources, die Thinc-stigting en die Ditsong Suid-Afrikaanse Museums. Navorsingsgenoot aan die Universiteit van die Vrystaat se Sentrum vir Afrika-studies.


Regter Moody R Tidwell

Trustee van die FW de Klerk Stigting. Gebaseer in die VSA.

 

 

 

 

 

Kontak Ons

phone

FOON: +27 (0) 21 930 36 22
FAKS: +27 (0) 21 930 38 98

email E-POS: 
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
address FISIESE ADRES:
Zeezicht-gebou, Tygerberg Park, 
Uys Krige-rylaan 163, Plattekloof, 
Kaapstad, 7500, Suid-Afrika
  POSADRES: 
Posbus 15785, Panorama, 7506, Suid-Afrika

Jongste Tweets

FWdeKlerkFoun [READ] Latest article by Theuns Eloff "#Nkandla revisited - if the President approved a contractor, did he know?"… https://t.co/F9KYNUqkML
FWdeKlerkFoun [READ] Latest article by #CUD Director, Ms Zohra Dawood "SASSA’s woes set to escalate yet again"… https://t.co/kuw9ZK1UeD

Teken in op ons Nuusbrief

Newsletter

Bly op hoogte van ontwikkelinge wat die Grondwet kan affekteer, met inbegrip van konsepwetgewing.