linked inyoutube

facebookicon-twitter-32x32

 

Ons Missie

FWDK Mandela handsDie FW de Klerk Stigting bevorder en beskerm FW de Klerk se presidensiële nalatenskap deur dít waarvoor hy gewerk het tydens sy presidensie, te steun. Die Stigting:

  • steun en bevorder die Grondwet, die Handves van Regte en die oppergesag van die reg deur die aktiwiteite van die Sentrum vir Grondwetlike Regte;
  • bevorder eenheid in diversiteit deur te streef na goeie intergemeenskaplike verhoudinge en nasionale eenheid;
  • steun liefdadigheidsorganisasies wat omsien na gestremde en benadeelde kinders;
  • verstrek inligting oor FW de Klerk se presidensie en die faktore wat gelei het tot Suid-Afrika se oorgang na ’n nie-rassige grondwetlike demokrasie.

 

Wat moet gedoen word?

  • Ons moet die Grondwet steun. Suid-Afrika se toekomstige vryheid, politieke stabiliteit en ekonomiese welvaart is direk afhanklik van ons vermoë om ons Grondwet - die produk van versigtige onderhandelinge, te handhaaf.

  • Ons moet verhoudinge tussen ons gemeenskappe koester. Ons moet die intergemeenskaplike harmonie handhaaf deur wedersydse respek vir ons diverse kulture te bevorder; deur enige rassisme teen te staan en deur te streef na nasionale eenheid;

  • Daar moet voortdurende kommunikasie tussen gemeenskappe, die sakewêreld, arbeid en die regering geskied ten einde konsensus te bereik oor oplossings vir ons nasionale probleme;

  • Ons moet saamwerk om die probleme in ons samelewing te takel, met inbegrip van ongelykheid, onderwys, werkloosheid, misdaad en korrupsie.

 

Kontak Ons

phone

FOON: +27 (0) 21 930 36 22
FAKS: +27 (0) 21 930 38 98

email E-POS: 
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
address FISIESE ADRES:
Zeezicht-gebou, Tygerberg Park, 
Uys Krige-rylaan 163, Plattekloof, 
Kaapstad, 7500, Suid-Afrika
  POSADRES: 
Posbus 15785, Panorama, 7506, Suid-Afrika

Jongste Tweets

FWdeKlerkFoun [READ] Latest by #CUD Director, Ms Zohra Dawood on #SASSA "Sifting through the muddle to make sense of section 27"… https://t.co/sXQNClODsD
56mreplyretweetfavorite
FWdeKlerkFoun RT @theCFCR: [INVITATION] "Reflections on the meaning of #Citizenship and #Governance" with Marlene le Roux of @ArtscapeTheatre https://t.c…

Teken in op ons Nuusbrief

Newsletter

Bly op hoogte van ontwikkelinge wat die Grondwet kan affekteer, met inbegrip van konsepwetgewing.