linked inyoutube

facebookicon-twitter-32x32

 

Fotogallery van Geleenthede

GALA 2017

FW de Klerk Stigting Galadinee 2017

Op Woensdag 1 Februarie 2017 het die FW de Klerk-stigting sy jaarlikse galadinee gehou ter herdenking van voormalige president De Klerk se historiese 2 Februarie 1990-toespraak. Gaste was 'n video-voorlegging van die Stigting se aktiwiteite vir die jaar gewys, en burgemeester Patricia de Lille het ‘n heildronk op mnr de Klerk ingestel. 

icon-photosKliek hier vir foto's

Gala 2015

FW de Klerk Stigting Galadinee 2015

Hoogtepunte van die 2015 Galadinee - ter viering van die 25ste herdenking van FW de Klerk se teospraak in die Parlement - het die toekenning van die FW de Klerk-welwillendheidstoekenning aan Afrika Tikkun en die aankondiging van 'n nuwe voorsitter vir die FW de Klerk Stigting ingesluit.

icon-photosKliek hier vir foto's

2014 Gala dinner

FW de Klerk Stigting Galadinee 2014

Hoogtepunte van die 2014 Galadinee - ter viering van die 24ste herdenking van FW de Klerk se teospraak in die Parlement - het die toekenning van die FW de Klerk-welwillendheidstoekenning aan mnr Patrice Motsepe, optredes deur die Gugulethu Tenors en 'n liefdadigheidsveiling deur Ariella Kuper van Clear Asset ingesluit.

icon-photosKliek hier vir foto's

130913 Nedbank-Golf-Day-2013

Nedbank Suid-Afrikaanse Golfdag vir Liefdadigheid 2013

Voormalige president FW de Klerk is die beskermheer van die jaarlikse Nedbank Suid-Afrikaanse Golfdag vir Liefdadigheid. Hierdie jaar se geleentheid het op 13 September 2013 te Foxhills-golfklub in Surrey plaasgevind.

icon-photosKliek hier vir foto's

SMART ID HANDOVER

Oorhandiging van ID-knapkaart

Op 24 Julie 2013 het die Minister van Binnelandse Sake, Naledi Pandor, voormalige President FW de Klerk besoek om sy nuwe ID-knapkaart aan hom te oorhandig. Dít volg na die amptelike bekendstelling, wat op 18 Julie plaasgevind het.

icon-photosKliek hier vir foto's

 130722 MANDELA DAY 2013

Mandeladag 2013

In ooreenstemming met hierdie jaar se tema, "Doen stappe, inspireer verandering, maak elke dag ’n Mandeladag", het personeel van die FW de Klerk Stigting hul 67 minute geskenk aan ATKV AbbAsorg, ’n gemeenskapsprojek in Cloetesville, Stellenbosch.

icon-photosKliek hier vir foto's

 130325 LECTURE AT SMU

Lesing aan die Singapoer-bestuursuniversiteit (SMU)

Op 25 Maart 2013 is voormalige president FW de Klerk genooi om te praat by die SMU as deel van die openbare lesingsreeks, Ho Rih Hwa Leadership in Asia.

icon-photosKliek hier vir foto's

130202 FWDK FOUNDATION GALA DINNER

FW de Klerk Stigting se Jaarlikse Galadinee 2013

Op Saterdag, 2 Februarie 2013, het die FW de Klerk Stigting sy jaarlikse galadinee aangebied, ter viering van die 23ste herdenking van FW de Klerk se historiese toespraak waarmee hy die weg gebaan het na Suid-Afrika se grondwetlike transformasie.

icon-photosKliek hier vir foto's

130202 UNITING BEHIND THE CONSTITUTION CONFERENCE

Verenig agter die Grondwet-konferensie

Op Saterdag, 2 Februarie 2012, het die FW de Klerk Stigting sy jaarlikse konferensie aangebied in samewerking met die Konrad Adenauer-stigting. Daar was verskeie prominente sprekers by die daglange konferensie, met inbegrip van mnr Sipho Pityana, chairman of CASAC, and advocate Jeremy Gauntlett.

icon-photosKliek hier vir foto's

 120917 FWDK RECEIVES OXFORD AFRIKAANSE SKOOLWOORDEBOEK

FW de Klerk ontvang Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek

Op Maandag, 17 September 2012 het voormalige President FW de Klerk ’n spesiale uitgawe van die Oxford University Press se nuwe Afrikaanse Skoolwoordeboek ontvang.

icon-photosKliek hier vir foto's

120830 FWDK MEDEF

FW de Klerk praat by MEDEF

Op 30 Augustus 2012 het voormalige president FW de Klerk die MEDEF Summer University in Parys toegespreek.

icon-photosKliek hier vir foto's

 120827 FWDK PAYS VISIT TO ACCRA GHANA

FW de Klerk besoek Accra, Ghana

Op 27 Augustus 2012 het FW de Klerk ’n toespraak gelewer aan die Instituut van Ekonomiese Aangeleenthede in Accra, Ghana.

icon-photosKliek hier vir foto's

120725 NATIONAL POLICY AT THE CROSSRAOADS CONFERENCE

Konferensie: Nasionale beleid by die kruispad

Op Woensdag, 25 Julie 2012 het die FW de Klerk Stigtig ’n daglange konferensie aangebied ten einde spesifieke beleidsaanbevelings te oorweeg wat na vore gekom het by die onlangse beleidskonferensie van die ANC.

icon-photosKliek hier vir foto's

 

 

Kontak Ons

phone

FOON: +27 (0) 21 930 36 22
FAKS: +27 (0) 21 930 38 98

email E-POS: 
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
address FISIESE ADRES:
Zeezicht-gebou, Tygerberg Park, 
Uys Krige-rylaan 163, Plattekloof, 
Kaapstad, 7500, Suid-Afrika
  POSADRES: 
Posbus 15785, Panorama, 7506, Suid-Afrika

Jongste Tweets

FWdeKlerkFoun [READ] Latest article by #CUD Director, Zohra Dawood "When Courts intervene to save the poor"… https://t.co/wROtvhRgml
13hreplyretweetfavorite
FWdeKlerkFoun Thank you to our speaker, Prof Andries du Toit of @PLAASuwc and our partner #KAS #poverty #inequality #CUD #KAS Rou… https://t.co/c67MfBDdVc

Teken in op ons Nuusbrief

Newsletter

Bly op hoogte van ontwikkelinge wat die Grondwet kan affekteer, met inbegrip van konsepwetgewing.