linked inyoutube

facebookicon-twitter-32x32

 

Internasionale Ondersteuningsprogram vir Skenkers

Die FW de Klerk Stigting se Internasionale Ondersteuningsprogram vir Skenkers

icon-donate

Die Ondersteuningsprogram vir Skenkers is bekendgestel as ’n nuttige diens aan vriende van Suid-Afrika wat die land wil help om van die probleme wat dringend aandag verg, aan te pak. Die Stigting staan internasionale skenkers by deur NROs met bewese rekords te identifiseer, deur met implementerende organisasies te onderhandel en betalings te kanaliseer. Skenkers ontvang gereelde vorderingsverslae en die Stigting hef nie fooie vir hierdie dienste nie.

Elita de Klerk, trustee en vrou van voormalige president FW de Klerk, is die beskermvrou van die FW de Klerk Stigting se Internasionale Ondersteuningsprogram vir Skenkers.

Vir meer inligting: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of +27 21 930 3622 

Kontak Ons

phone

FOON: +27 (0) 21 930 36 22
FAKS: +27 (0) 21 930 38 98

email E-POS: 
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
address FISIESE ADRES:
Zeezicht-gebou, Tygerberg Park, 
Uys Krige-rylaan 163, Plattekloof, 
Kaapstad, 7500, Suid-Afrika
  POSADRES: 
Posbus 15785, Panorama, 7506, Suid-Afrika

Jongste Tweets

FWdeKlerkFoun [READ] Latest article "Over to you, Deputy President… Or Resistance and Capture in SA Politics"… https://t.co/b2F7WSXp95
FWdeKlerkFoun RT @theCFCR: What is there to celebrate for the continent, this #AfricaDay2017? [READ] our take: https://t.co/Qoh3EUMtP1

Teken in op ons Nuusbrief

Newsletter

Bly op hoogte van ontwikkelinge wat die Grondwet kan affekteer, met inbegrip van konsepwetgewing.